'n Persoonlike uitnodiging
Jy is uitgenooiWimpie & Chanté22 · 03 · 2027
W&C
Aan: Liewe gas
White WeddingBilly Idol

Liewe gas,

Saam met ons families nooi ons jou uit na ons troue

Wimpie & Chanté

Wimpie en Chanté
Maandag
22
Maart 2027
0Dae
0Ure
0Minute
0Sekondes

Eenvoudig & eg

Klein oomblikke, groot herinneringe

Ons dag gaan kort en soet wees – gebou rondom dit wat vir ons die meeste saak maak: ons huwelik, en die mense vir wie ons lief is.

Ná die seremonie kuier ons lekker saam oor happies, iets soets en 'n drankie by die kontantkroeg.

🤍

Dankie dat jy deel is van ons groot dag.

Ons storie

Tot hier toe…

Swiep → om meer te sien

Wimpie vra Chanté om te trou
Die vraag – sy het ja gesê!
Trots op mekaar
See & son
Altyd saam

Die dag se program

Hoe die dag gaan verloop

Die tye kan nog effens skuif – ons sal jou laat weet.

Waar

Esperanza Wedding Venue

Mooiplaats, Volstruisstraat
Pretoria-Oos
Wys my die pad
✦

Kleredrag

Semi-formeel. Ons kleure, as jy wil saamspeel:

✦

Kos & drank

Nie 'n formele ete nie – net canapés, nagereg en 'n kontantkroeg.

✦

Net vir grootmense

Ons is lief vir julle kleintjies, maar hierdie dag is sonder kinders. Geniet dit as 'n aandjie uit!

✦

Persoonlike uitnodiging

Elke gas kry sy of haar eie uitnodiging – ook getroude pare. Ons kan ongelukkig nie plus-ones akkommodeer nie.

✦

Geskenke

Jou teenwoordigheid is genoeg. As jy tog iets wil gee, sal 'n koevertjie baie waardeer word – daar sal 'n kissie by die venue wees.

✦

Oorslaap

Daar is beperkte slaapplek op die venue self. Vra gerus vir ons meer besonderhede.

R.S.V.P.

Laat weet ons asseblief voor 31 Januarie 2027

Gebruik asseblief die persoonlike skakel wat jy van ons ontvang het om te RSVP.